
Pimp out your prezzie with this original greeting card from Trali & Chompi.
Vandag se woord: Witbroodjie
Betekenis: Iemand, veral ‘n kind wat vertroetel en verwen word.
Waar kom dit vandaan?
Wit brood is ‘n fyner gebak as growwe of bruin brood, en het ook altyd duurder gekos. Om iemand dus ‘n witbroodjie te noem beteken dat hy of sy hoër geag word as ander.
Basically die favourite.
Dimensions (mm): 130 x 160
Designed & manufactured in South Africa